Quantcast
Channel: sarie.com-skrywers | Aletté-Johanni Winckler | SARIE
Browsing all 16 articles
Browse latest View live

Aletté-Johanni Winckler blog: "Herbesin, herevalueer en weer probeer'"

Desembermaande (vir my) is altyd die tyd van refleksie.

View Article



Aletté-Johanni blog: Die jaar van waarheid

Dis die jaar wanneer die koring van die kaf geskei gaan word.

View Article

Aletté-Johanni blog: In die pylvak!

Kyk, my besoeke aan my ginekoloog raak al hoe meer intimiderend. Vandag was ek vas oortuig dat ek nét die normale 1-kilo-per-maand-outjie opgelewer het, maar soos my naam terdeë bewys is als TE in my...

View Article

Aletté Winckler: "Die dae raak min!"

Sjoe spannetjie, ek weet ek is uiters skuldig dié dat ek so jare laas geskryf het, maar ek kan julle belowe, dis nie hieroor of daaroor nie… dís hoe die storie begin...

View Article

Aletté Winckler: "Vir oulaas op 39 weke"

Nee dames, moet nie opgewonde raak nie, daar is nog geen (nuwe) bondeltjie liefde in hierdie arms nie. Maar ek moet bieg op 39 weke is ek gereed om uit die “ander” tyd terug te kom na die werklikheid…

View Article


Aletté-Johanni blog: Baba Simeon se dramatiese koms

Vandag presies 12 weke terug het ons land se volkslied vir my nuwe betekenis gekry…ek verduidelik later meer. Laas toe julle van my gehoor het dink ek was ek 39 weke swanger en het ek BAIE angstig...

View Article

Aletté Winckler: "As ons nog kinders sou hê..." + FOTO'S

Ná my vorige blog het ek die openbaring gekry dat nóg ’n ou Afrikaanse FAK-liedjie sy ontstaan op die ossewa-kraameenheid gehad het: “En hoor jy die magtige dreuning, oor die veld kom dit wyd gesweef....

View Article

Aletté Winckler: "Agter die ligte..."

Joe Niemand het vandag nie meer enige bekendstelling nodig nie. Die vraag is: “Het hy al ooit gehad?”  Ek kan onthou toe ek as nat-agter-die-ore-student saam met my ousus en baie goeie vriendin...

View Article


Aletté Winckler: "Oktober was nié die mooiste maand nie!"

Ag toggie, lyk my elke keer as ek klaar my blog geskryf het onthou ek nog iets wat by die outjie moes inkom.

View Article


Aletté Winckler: "Oor Active Virgins en siek kinders!"

Liewe dames, die van julle wat mammas is sal verstaan waarvan ek nou gaan praat. Julle weet hoe jy voel as jou ladytjie of laaitie skielik baie stil raak?

View Article

Aletté-Johanni blog: Dit was broodnodig dat ek dít hoor!

En so het 7 Januarie eergister gekom. Soos BOMSKOK.

View Article

Aletté-Johanni blog: My nuwe gewigsverlies-taktiek – Projek Stilte

Wie ookal gesê het: “Jy vat 9 maande om die gewig op te tel, jy vat 9 maande om dit te verloor” weet nie waarvan hulle praat nie. Nie in Aletté-Johanni Winckler se geval in elkgeval nie.

View Article

Aletté-Johanni blog: Ek het ‘n afspraak met myself

Paastyd is feestyd. Feestyd is eet-tyd. Eet-tyd word vreet-tyd. Vreet-tyd word vet-tyd. Vet-tyd word vetheid en die sneeubal (en ek) word groter…

View Article


Aletté-Johanni blog: Die besinning het begin

Die besinning het begin. En anders as in die Bybel was ek geweeg en te swaar bevind.  

View Article

Aletté-Johanni blog: My uitkyk oor kos het verander

Aletté-Johanni Winckler het 5kg afgeskud - sy blog oor haar geheim ...

View Article


Aletté-Johanni blog: Lian en Simeon se verjaarsdagpartytjie!

Vandag, 23 Mei 2013, presies 3 jaar terug, het ek die trotste mamma geword van my eers gebore seun: Lian Theo Winckler.

View Article
Browsing all 16 articles
Browse latest View live